Kontak

Rekeninge, kliek hier
Tel: +27 21 914 1105
Fax: +27 21 914 0298
Die eposadres is beskerm teen spam-bots, U het Javascript nodig om dit weer te gee
 
Kwotasie

Dit is u plig om uit te vind wat die koste van u narkose sal beloop.

Nie alle mediese fondse dek die rekening ten volle nie en die rekening bly u verantwoordelikheid.

Kontak ons vir enige onduidelikheid of vrae.

Telefoon: 021 914 1105 / 021 914 0925 / 021 914 5043/2
Fax: 021 9140 298