Kontak

Rekeninge, kliek hier
Tel: +27 21 914 1105
Fax: +27 21 914 0298
Die eposadres is beskerm teen spam-bots, U het Javascript nodig om dit weer te gee
 
Meer omtrent NAP
Noordelike Anestesiologie Praktyk is n groep van 8 spesialis dokters.
                                         
As narkotiseurs het ons meer as 12 jaar opleiding en nagraadse eksamens ondergaan. Ons bied n spesialis peri-operatiewe diens , waaksaamheid en sorg tydens u operasie.

U is welkom om enige vrae met ons te bespreek (kontak ons).
Ons is lede van die  Suid Afrikaanse vereniging van Narkotiseurs.