|
Kwotasie |
Dit is u plig om uit te vind wat die koste van u narkose sal beloop. Nie alle mediese fondse dek die rekening ten volle nie en die rekening bly u verantwoordelikheid. Kontak ons vir enige onduidelikheid of vrae. Telefoon: 021 914 1105 / 021 914 0925 / 021 914 5043/2 |