1. Hoekom mag ek nie eet of drink voor my operasie nie? |
Die maaginhoud kan erge longskade veroorsaak of selfs noodlottig wees, indien u eet of drink voor u operasie. Volg die volgende riglyne:
- Babas jonger as 6 maande: borsmelk tot 4 uur voor operasie, helder vog tot 2 uur voor
- Kinders ouer as 6 maande: melk en kos tot 6 uur voor; helder vog tot 3 uur voor
- Volwassenes: kos tot 6 uur voor operasie; helder vog tot 3 uur voor
|
|
Onthou dat u persoonlik verantwoordelik is vir die rekening |
|
|