Kontak

Rekeninge, kliek hier
Tel: +27 21 914 1105
Fax: +27 21 914 0298
Die eposadres is beskerm teen spam-bots, U het Javascript nodig om dit weer te gee
 
Omtrent U operasie
Chirurgie is dikwels lewensreddend van aard. Die operasie is egter 'n traumatiese ingreep en maak 'n inpak op normale fisiologie en homeostase.

U narkotiseur is 'n peri-operatiewe spesialis dokter wat na u gesonheid omsien terwyl u slaap.

Dit is gerusstellend om te weet dat die operasie teater n hoogs gespesialiseerde omgewing is met kindige personeel wat vir u sorg.